# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, vra lede van die publiek se hulp om drie vermiste konstabels op te spoor. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het in ʼn wit VW Polo van Bloemfontein na Limpopo gereis toe hulle verdwyn het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is Woensdag laas by die Engen Garage naby die Grasmere-tolhek op die N1 opgemerk:
SAPD vra hulp om drie vermiste konstabels op te spoor [KLANK]
ENG AthlendaonMissingConstable