Skip to content

SAPD sê geskorste Mpumalanga-kommissaris se bewerings kan nie geïgnoreer word nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, se bewerings sal geassesseer en na die betrokke ondersoekeenhede verwys word vir verdere optrede. Manamela het gister tydens ʼn nuuskonferensie die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskuldig dat hy gunslone ontvang en by sommige ondersoeke in die provinsie inmeng. Sy beweer ook dat die gewese minister van Polisie, Bheki Cele, ingemeng het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Manamela se bewerings is ernstig en kan nie geïgnoreer word nie:

ENG MatheOnAllegations