# Die geneesheer-generaal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha, vra vir befondsingsondersteuning. Hy het by die begrafnis van stafsersant Ishmael Molahlehi in Thaba Nchu gepraat. Molahlehi was een van 14 soldate wat onlangs in die Demokratiese Republiek die Kongo gesterf het. Maphaha versoek politici om tussen ‘n sterk of swak weermag te kies. Hy sê soldate soos Molahlehi bly toegewyd aan vredespogings:
SANW versoek steun vir befondsing om sterk militêre mag op te bou [KLANK]
ENG-MaphahaOnFunding