# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is bewus van kommer oor ‘n huurvlug na die Kubaanse Republiek. Die DA dring aan op antwoorde nadat dit aan die lig gekom het dat die SANW 34-miljoen-rand aan ‘n huurvlug bestee het om 200 personeellede na Havana te vervoer om ‘n gradeplegtigheid by te woon. Die woordvoerder van die SANW, Prince Tshabalala, sê die hoofdoel van die vlug was om 212 Suid-Afrikaanse militêre studente wat hul mediese en ingenieurstudies in Kuba voltooi het, terug huis toe te bring:
SANW verduidelik R34-miljoen huurvlug na Kuba vir gradeplegtigheid [KLANK]
ENG TshabalalaOnFlight