# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ontken sy lede is Dinsdag tydens die #JusticeForCwecwe-optog in Matatiele in die Oos-Kaap ontplooi. Die optog volg na die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie, bekend as Cwecwe, by die Bergview College in Oktober 2024. Inwoners het die opvallende teenwoordigheid van gewapende soldate tydens die optog gekritiseer. Die weermagwoordvoerder, Siphiwe Dlamini, sê die soldate in gebied was op diens om die grens te beskerm:
SANW ontken weermag is vir #JusticeForCwecwe-optog ontplooi [KLANK]
ENG DlamninOnGBV