# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is oornag na Durban en Johannesburg ontplooi ná die betogings teen onwettige immigrasie. Die polisie het drie verdagtes in Hillbrow gearresteer nadat hulle volgens berigte op ʼn splintergroep betogers losgebrand het. In Durban het die polisie teen klein en sporadiese voorvalle van plundery opgetree. Ntshavheni sê die SANW is ontplooi om veiligheid- en sekuriteitsmaatreëls te verbeter en versterkings vir die polisie beskikbaar te stel:
SANW na Johannesburg en Durban ontplooi om vrede te handhaaf [KLANK]
ENG NtshavhenOnCriminals