# Die Suid-Afrikaanse Weermag sê wapens en toerusting wat soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo gebruik het, word tans terugbesorg. Dit volg ná ‘n gefaseerde onttrekking van soldate nadat ‘n wapenstilstand in die oorloggeteisterde oostelike DRK bereik is. Die weermag se woordvoerder, Siphiwe Sangweni, sê die proses duur voort met ongeveer 80-persent van die toerusting wat van Goma na ‘n deurgangskamp in Tanzanië verskuif word:
SANW bevestig proses om toerusting vanaf DRK-ontplooiing terug te besorg, is aan die gang [KLANK]
ENG-SangweniOnWeapons