# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad is versigtig optimisties oor dele van die 2025/2026 nasionale vervoerbegroting. Die raad ondersteun die regering se padveiligheidsdoelwitte en lisensiehervormings, maar waarsku daar is belangrike kwessies wat onopgelos bly. Deel van die probeem is dat subsidies vir taxipendelaars aanhoudend uitgesluit word asook swak padinfrastruktuur. Rebecca Phala van Santaco vra vinniger lisensiehervormings om billikheid en volhoubaarheid in die sektor te verseker: