Skip to content

Santaco sê betogings teen onwettige immigrante moet wettig en vreedsaam wees [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad waarsku onverantwoordelike massa-optrede teen onwettige immigrante bedreig vervoerbedrywighede en ekonomiese bestendigheid vir gewone burgers. Groepe, insluitend March and March, eis dat alle onwettige immigrante Suid-Afrika teen die einde van die maand moet verlaat. Hulle beplan ook ʼn nasionale afsluiting. Santaco se woordvoerder, Rebecca Phala, sê enige oproepe vir immigrasie-hervorming of strenger toepassing van bestaande wette moet op wettige, vreedsame en opbouende maniere plaasvind:

ENG PhalaONIllegalMass