# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad in Gauteng het die geweld by Maponya-winkelsentrum waarin verskeie e-taxi bestuurders beseer en een dood is, ten sterkste veroordeel. SANTACO het die publiek gevra om ongegronde aantygings teen die taxibedryf te vermy. Hy sê sulke bewerings beskadig die bedryf se reputasie. Die raad het gevra vir repsek vir die polisie se ondersoeke en het sy verbintenis tot vrede, veiligheid, en wedersydse respek tussen alle rolspelers in padvervoer bevestig.
SANTACO in Gauteng veroordeel geweld teen e-taxi operateurs