Skip to content

SANTACO in die Wes-Kaap neem kennis van besluit om taxiroetes te sluit [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap sê hy het kennis geneem van die provinsiale regering se besluit om Artikel 91 van die Nasionale Landvervoerwet in werking te stel. Dit bemagtig die regering om buitengewone maatreëls in te stel in gebiede waar geweld, onrus en onbestendigheid in die openbare vervoersektor lewens in gevaar stel. Santaco se woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê van môre af sal sekere taxiroetes vir 30-dae gesluit wees:

ENG PhalaonTaxiRoutes