Skip to content

Santaco gaan liggaam van vermoorde e-taxibestuurder na KZN vervoer [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy sal die liggaam van die vermoorde e-taxibestuurder, Siyanda Mthokozisi, na KwaZulu-Natal vervoer om begrawe te word. Mthokozisi is verlede week buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, in Gauteng, geskiet in ‘n voorval wat vermoedelik verband hou met die spanning tussen e-taxibestuurders en taxi-operateurs. Die president van Santaco, Abnar Tsebe, het sy medelye aan die familie betoon en beklemtoon dat die taxi-bedryf geen vorm van misdadigheid goedkeur nie:

ENG TsebeOnBurial