# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke vra besoekers om die wenke vir veiligheid na te kom om te verseker dat hulle ‘n aangename ervaring indie Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad het. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hierdie naweek het hulle in twee afsonderlike voorvalle jong vroue gehelp wat snags op Seinheuwel en Leeukop gestrand was. Hy sê hierdie voorvalle is kommerwekkend:
# The South African National Parks is urging visitors to adhere to the safety messages, which are solely intended to ensure they have a most enjoyable experience on Table Mountain National Park in Cape Town. SANParks spokesperson, JP Louw, says this weekend,d in two separate incidents, they assisted young women who were stranded on Signal Hill and Lions Head at night. He says these incidents are concerning: