Skip to content

SANParke stuur sy Visie 2040-indaba van stapel om SA se bewaringstoekoms te vorm [KLANK]

# SANParke bied volgende maand sy eerste Visie 2040-indaba in Gqeberha in die Oos-Kaap aan. Die geleentheid sal belanghebbendes van die regering, boerderygemeenskappe, die burgerlike samelewing, borge, die privaat sektor, grondeiser-gemeenskappe en bewaringsvennote bymekaarbring. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die indaba sal saamwerk met bioverskeidenheids-bewaring, maatskaplike geregtigheid en ekonomiese bemagtiging:

ENG LouwONIndaba