# SANParke sê hy bestuur steeds sporadiese opvlammings van die brande in Tokai en Silwermyn in die Tafelberg Nasionale Park. Die woordvoerder, Charles Phahlane, sê die publiek word versoek om die staproetes vir hul eie veiligheid te vermy. Hy voeg by die gebied is steeds op sekere plekke onbestendig:
SANParke bestuur steeds opvlammings in Tokai en Silwermyn [KLANK]
ENG CharlesonFlareups