# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig daar bestaan ‘n kultuur binne die provinsiale Valke-eenheid waar verklikkers geteiken en geviktimiseer word. Sander sê hy is in 2024 verskuif na kantoordiens nadat onbewese korrupsiebewerings teen hom na vore gekom het. Hy het gevra waarom ‘n ander Valke-offisier wat van afpersing aangekla word, in ‘n sensitiewe pos aangebly het, terwyl hy op borgtog was. Sander het verder beweer ‘n verklikker wat kommer uitgespreek het, is vinnig geviktimiseer:
Sander beweer viktimisering van verklikkers in KZN-Valke onder Senona [KLANK]
ENG-SanderOnWhistleblower