Skip to content

SALGA vra Vryheidsdag moet daarop fokus om kinders demokrasie te leer [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsorganisasie moedig gesinne aan om hulle kinders op Vryheidsdag deur storievertelling te leer van demokrasie. SALGA sê ouers en versorgers moet jong burgers help om hulle regte, verantwoordelikheid en die regsorde te verstaan omdat kinders noodsaaklik is om demokrasie te bewaar. Woordvoerder Motalatale Modiba sê SALGA se programme sluilt ‘n e-boek in wat plaaslike regering verduidelik en verantwoordelike burgerskap aanmoedig:

ENG-ModibaOnEbook