Skip to content

SALGA verwelkom goedkeuring vir publisering van wetsontwerp oor onwettige bestettings vir openbare kommentaar [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging verwelkom die kabinet se goedkeuring vir die publisering van die Wysigingswetsontwerp op die Voorkoming van Onwettige Uitsettings en die Onregmatige Besetting van Grond vir openbare kommentaar. Dit wil munisipaliteite, staatsinstellings en privaat eienaars in staat stel om beslissend op te tree teen onwettige besettings en uitsettings. Xolani Sotashe van SALGA sê die wetgewing is oorspronklik ingestel om lukrake uitsettings te verhoed, maar is op grootskaal misbruik:

ENG SotasheONCabinet