Skip to content

SALGA moedig inwoners aan om gevestigde kommunikasiekanale te gebruik om hul kommer te lug [KLANK]

Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê hy pleit steeds vir konstruktiewe betrokkenheid tussen munisipaliteite en gemeenskappe. Dit volg na die gewelddadige diensleweringsbetoging in Ratanda, in die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng, wat Vrydag gelei het tot lewensverlies en die afbrand van die burgemeester se eiendom. SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê inwoners word aangemoedig om gevestigde kommunikasiekanale en openbare deelname te gebruik om hul kommer te lug:

ENG ModibaONConcerns