# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het sy verbintenis tot die bekamping van geslagsgeweld en vrouemoord herbevestig. SALGA-leiers en personeel het tydens ‘n nasionale solidariteitsbyeenkoms in Pretoria kerse aangesteek ter nagedagtenis aan die vroue wie se liggame onlangs in Ekurhuleni gevind is. SALGA se uitvoerende hoof, Sithole Mbanga, sê die bekamping van geweld teen vroue verg meer as openbare verbintenisse. Hy sê leiers moet daadwerklik optree en slagoffers en oorlewendes ondersteun:
SALGA hernu verbintenis tot beëindiging van geslagsgeweld [KLANK]
ENG-MbangaOnGBV