Skip to content

SAL soek steeds ’n ekwiteitsvennoot terwyl hy ’n R1-miljard-waarborg van die regering ontvang [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Lugdiens onderhandel tans met finansiële instellings oor kredietgeriewe wat gerugsteun word deur die waarborg van ‘n miljard-rand wat die Nasionale Tesourie in Augustus uitgereik het. Die kabinet het goedkeuring gegee dat ʼn ander vennoot gevind word nadat die ooreenkoms met die Takatso-konsortium in 2024 misluk het. SAL het reeds sowat 50-miljard-rand se reddingsboeie ontvang. Woordvoerder Mphilo Dlamini sê ʼn belegger is belangrik om die lugdiens op ʼn meer volhoubare finansiële grondslag te plaas:

ENG DlaminiOnEquityPartner