Skip to content

SAKP wens Leila Khaled ‘n spoedige herstel toe en herbevestig solidariteit met Palestina [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty wens die Palestynse aktivis Leila Khaled vinnige beterskap toe. Die 80-jarige is vroeg Sondagoggend na die hospitaal gehaas nadat sy ‘n beroerte gehad het. Die SAKP se woordvoerder, Hlengiwe Nkonyane, sê dit het gebeur terwyl die Palestyne steeds onder erge Israelse geweld ly met meedoënlose bomaanvalle, uitsettings en massamoorde wat onskuldige burgerlikes in Gaza teiken:

ENG HlengiweoLeilaKhaled