Skip to content

SAKP verwelkom VN-bevindings dat Israel volksmoord in Gaza pleeg [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party verwelkom die bevindings van die Verenigde Nasies se Onafhanklike Internasionale Kommissie van Ondersoek dat Israel volksmoord teen Palestyne in Gaza pleeg. Die kommissie het verklaar vier uit die vyf dade van volksmoord, soos bepaal in internasionale reg, is deur Israel in Gaza uitgevoer sedert die begin van die oorlog met Hamas in 2023. Die SAKP se woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê die Israelse regime het elke opdrag wat die Internasionale Geregshof in 2024 uitgereik het, oortree:

ENG MbuleloonGenocide