# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle is vasbeslote om onafhanklik aan die 2026 munisipale verkiesing deel te neem. Die party, wat sedert die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994 vir die ANC verkiesingsveldtogte gevoer het, het toenemend krities geword oor sy rekord in die regering. Mapaila het gister by die SAKP se jaarlikse Rooi Oktober-saamtrek in Klerksdorp, Noordwes, gesê die ANC het by vele geleenthede versuim om die alliansie nuut saam te stel:
SAKP sê ANC het by vele geleenthede versuim om die alliansie te herskik [KLANK]
ENG MapailaOnAlliance