Skip to content

SAKP eis beëindiging van Amerikaanse sanksies, militêre optrede

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die Verenigde State versoek om sanksies teen Iran op te hef, militêre optrede in Venezuela te staak en nie meer wapens aan Israel te verskaf nie. SAKP-woordvoerder Mbulelo Madlana het gister president Donald Trump se besluite oor menseregte tydens ‘n betoging buite die Amerikaanse konsulaat in Johannesburg veroordeel. Hy sê die betoging was daarop gemik om druk op die VSA te plaas om menseregte te handhaaf. Hy het ook die negatiewe uitwerking van tariewe op Suid-Afrika beklemtoon:

ENG-MadlanaOnUS2