# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga sê hulle sal ‘n breedvoerige stryd teen die nuwe rasse- en geslagskwotas voer en in die Konstitusionele Hof appelleer. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria hul dringende aansoek van die hand gewys het om die nuwe regulasies vir gelyke indiensneming te stop, wat hierdie maand in werking sal tree. Die Werkgewersvereniging se uitvoerende hoof, Gerhard Papenfus, voer aan die kwotas is ongrondwetlik, skadelik vir sake en onmoontlik om na te kom:
Sakeliga en Werkgewersvereniging belowe stryd teen rasse- en geslagskwotas in Konstitusionele Hof [KLANK]
AFR PapenfusOnAppeal