Skip to content

Sake-organisasies moedig Eskom aan om regsgeding oor Nersa-handelslisensies te laat vaar [KLANK]

# Business Leadership South Africa en Business Unity South Africa moedig Eskom aan om sy regsgeding te onttrek oor elektrisiteit- en handelslisensies wat deur die energiereguleerder, Nersa, uitgereik is. Die twee sakeliggame sê die kragvoorsiener ondermyn energiehervormings, vertraag privaat beleggings, en verleng beurtkrag. Busisiwe Mavuso van BLSA moedig die regering aan om in te tree en doen ‘n beroep op Eskom om die uitbreiding van die nasionale kragnetwerk en die bekendstelling van elektrisiteitmarkte te ondersteun:

ENG MavusoOnEskomLitigation