# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het vier besendings Enalapril tien milligram herroep, wat gebruik word om hoë bloeddruk te behandel. Dit volg nadat gehalteprobleme tydens inspeksies geïdentifiseer is. SAHPRA se woordvoerder, Rodgers Baloyi, sê apteke en verskaffers is opdrag gegee om die verkoop en verspreiding van die betrokke medisyne onmiddellik te staak en dit deur die regte voorsieningsketting terug te stuur:
SAHPRA herroep sekere bloeddrukmedisyne weens kommer oor gehalte [KLANK]
ENG BaloyiOnRecall