# Saftu doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om ‘n nasionale noodvergadering te belê om die besluit van president Donald Trump te bespreek om ‘n straftarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere in te stel. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê Ramaphosa moet uiteenlopende handel bespoedig, die vryhandelsgebied van die Afrika-vasteland ten volle benut en ekonomiese bande sluit met Latyns-Amerika, Asië en die Globale Suide:
SAFTU vra Ramaphosa vir ‘n nasionale noodvergadering oor Trump se tariewe [KLANK]
ENG AsiveonTariffs