Skip to content

SAFTU vra alle regerings om die reg om te staak te respekteer en te beskerm [KLANK]

# Die vakverbond, SAFTU, sê die Internasionale Geregshof se uitspraak oor die reg om te staak is ʼn reuse-oorwinning vir werkers, vakbonde en progressiewe bewegings wêreldwyd. Die hof het bevestig dat die reg om te staak beskerm word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie se vryheid van assosiasie en beskerming van die reg om te organiseer. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê die hof erken dat vryheid van assosiasie betekenisloos is as werkers die praktiese maniere om hulself kollektief te verdedig, ontsê word:

ENG DyaniONStrike