# Die vakbond-federasie SAFTU verwerp president Cyril Ramaphosa se besluit oor ‘n geregtelike hersiening van die Artikel 89-onafhanklike paneel se verslag. Die paneel het prima facie-bewyse gevind dat hy moontlik die Grondwet en sy ampseed oortree het deur sy optrede in ‘n beweerde geld-toesmeerdery op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo in 2020. SAFTU se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die regte politieke stap sou Ramaphosa se bedanking wees:
SAFTU verwerp Ramaphosa se poging om Phala‑Phala‑paneelverslag se laat hersien [KLANK]
ENG VaviONRamahosa