# Saftu sê hulle verwerp die beplande aflegging van meer as 900 werkers by Goodyear Suid-Afrika se aanleg in Kariega, Oos-Kaap. Die Federasie sê hierdie besluit, deur ‘n multinasionale maatskappy wat sedert 1932 in Suid-Afrika sake doen, is niks minder nie as ekonomiese verraad teenoor die werkers en gemeenskap wat hul winste oor 90 jaar opgebou het. Saftu-woordvoerder, Newton Masuku, sê Goodyear het ‘n wins van 1,2-miljard-rand vir 2024 getoon, en Conti-Tech voorsien strategiese ekonomiese sektore:
SAFTU verwerp massa-aflegging by Goodyear Suid-Afrika se aanleg in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG NewtononGoodyear