Skip to content

Saftu verwerp konsep-Wysigingswetsontwerp op Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond [KLANK]

# Die vakverbond Saftu is gekant teen die konsep-Wysigingswetsontwerp op Onwettige Uitsetting en die Onregmatige Besetting van Grond. Dit beoog om die wet van 1998 te wysig, wat ten doel gehad het om lukrake uitsettings te keer en onregte van die verlede reg te stel waar mense sonder behoorlike prosesse van grond verwyder is. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die wetsontwerp is gevaarlik en dui op agteruitgang:

ENG DyaniONBill