Skip to content

Saftu versoek regering om bande met BRICS te versterk te midde van Amerikaanse handelsbedreigings [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu het die nuwe handelstariewe veroordeel wat die Amerikaanse president, Donald Trump, opgelê het. Dit sluit ‘n tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere in. Hy waarsku dat hierdie stap werkgeleenthede bedreig in sleutelbedrywe soos vervaardiging, landbou en mynbou, wat moontlik ekonomiese groei kan belemmer. Newton Masuku van die federasie versoek die regering om ekonomiese bande met BRICS-lande te versterk, afhanklikheid van Amerikaanse handel te verminder, en in plaaslike nywerhede te belê om werkers te beskerm:

ENG MasukuOnTarrifs