Skip to content

Saftu sluit aan by Numsa in stryd teen afleggings by Ford [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad  ná Ford se plan om poste te besnoei by sy aanlegte in Gauteng en die Oos-Kaap. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat die land se nywerheidsbasis bedreig. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, vra ‘n noodberaad om afleggings te stop, regeringsubsidies aan motormaatskappye te hersien en werksgeleenthede te beskerm:

ENG DyaniOnFord