# Die Suid-Afrikaanse vakverbond, SAFTU, het weer gevra dat inflasieteikens vervang word met ʼn ontwikkelingsgerigte monetêre beleid met indiensneming, nywerheidsontwikkeling, produktiewe belegging en volhoubare ekonomiese groei as basiese doelwitte. Dit volg nadat die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee besluit het om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent, en die prima uitleenkoers tot 10,75-persent te verhoog om inflasie te beheer. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê die land se grootste krisis is nie inflasie nie, maar werkloosheid:
SAFTU sê land se grootste krisis is nie inflasie nie maar werkloosheid [KLANK]
ENG DyaniONUnemployment