# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, sê hy is erg bekommerd oor die jongste data van Statistiek Suid-Afrika, wat die toenemende krisis in die vervaardigingsektor bevestig. Vervaardiging het in April 2025 met 6,3-persent, jaar-op-jaar gedaal, wat ses agtereenvolgende maande van inkrimping aandui. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê die land se ekonomie is vasgevang in ‘n krisis wat veroorsaak word deur strukturele mislukkings, neoliberale dogmas en elite-kaping:
Saftu sê die ekonomie is in ‘n krisis vasgevang wat deur strukturele mislukkings geskep is [KLANK]
ENG NewtononCollapse