Skip to content

Saftu sê die Arbeidshof se beslissing teen ArcelorMittal is ‘n oorwinning vir werkersregte [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie sê die Arbeidshof se uitspraak teen ArcelorMittal Suid-Afrika herbevestig die reg van werkers op billike onderhandeling en geregtigheid wat betref prosedures. Die hof het die heraanstellng van alle werkers van ArcelorMittal se aanlegte in Newcastle en Vereeniging gelas, wat vroeër vandeesmaand onregverdig afgelê is. Asive Dyani van Saftu sê die uitspraak is ‘n keerpunt in die verdediging van werkers teen afleggingsmisbruik:

ENG AsiveonVictory