Skip to content

Saftu sê daar kan nie vrede in Gaza sonder geregtigheid wees nie [KLANK]

# Die vakverbond, Saftu, sê daar kan nie vrede in Gaza wees sonder geregtigheid nie, en geregtigheid vereis volgens hom ʼn einde aan die beleg, besetting en sogenaamde misdade van Israel. Die vakverbond ondersteun die aktiviste aan boord van die Sumud-flottielje, insluitend Nkosi Mandla Mandela, wat aangehou word. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê lande moet saamstaan, Israel isoleer en die Palestyne bevry:

ENG AsiveonGazaPacePlan