# Die vakbondfederasie SAFTU is bekommerd oor onthullings van die Openbare Beleggingskorporasie se Isibaya-fonds wat in 15 maatskappye en projekte belê het waar al hul geld verloor is. Die fonds het sowat 4,45-miljard-rand belê wat nou ‘n interne inkomste van minus 100-persent het. Dit beteken elke sent is verlore. Asive Dyani van SAFTU sê die belangrikste kwessie is verantwoordbaarheid, want werkers het die reg om te weet hoe hul geld belê word:
SAFTU kritiseer Isibaya-fonds se swak beleggings [KLANK]
ENG DyaniONIsibayaFund