Skip to content

SAFTU is besorg oor onvolhoubare ekonomiese groei in tweede kwartaal [KLANK]

# Saftu het sy diep kommer uitgespreek oor die hardnekkige trae en onvolhoubare ekonomiese groei in die tweede kwartaal van vanjaar. Woordvoerder, Asive Dyani sê die ekonomie het met ‘n karige 0,8-persent gegroei, met mynbou wat met 3,7-persent en handel met 1,7-persent toegeneem het. Sy sê die stagnasie spruit uit die regering se weiering om Suid-Afrika weg van die koloniale era te skuif:

ENG AsiveonUnsustainable