Skip to content

Saftu gaan werkers oproep oor wysigings aan arbeidswette wat werkgewers begunstig [KLANK]

# Die vakverbond Saftu vra werkers om die voorgestelde wysigings aan arbeidswette te verwerp, aangesien dit werkgewers bevoordeel en werkersregte verswak. Die organisasie sê die nuwe konsepkode sal onregverdige afdankings toelaat, veral in klein ondernemings, regverdige verhoorprosesse verwyder, en dit makliker maak om werkers op proeftyd of dié wat as onaanpasbaar beskou word, af te dank. Saftu se woorvoerder, Newton Masuku, waarsku dat die veranderings ook die reg op stakings en betogings bedreig:

ENG MasukuOnAmendments