Skip to content

SAFTU eis volle openbaarmaking van alle ooreenkomste wat in Washington gesluit is [KLANK]

# Saftu eis volle openbaarmaking van alle ooreenkomste wat by ‘n vergadering van Suid-Afrika en Amerika gesluit is. Die vakbond se woordvoerder, Newton Masuku, sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi het aangekondig dat die regering die 30-persent swartbemagtigingsvereiste sal ophef sodat Elon Musk se Starlink in die Suid-Afrikaanse mark ‘n vastrapplek kan kry. Hy sê wat president Cyril Ramaphosa en sy afvaardiging voorgelê het, is ontmasker as ‘n geheime operasie om Suid-Afrika aan ‘n globale miljardêr-elite oor te gee:

ENG NewtononWashington