# Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het die dood van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns se middelveldspeler Jayden Adams as ‘n verwoestende verlies vir die nasie beskryf. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom Adams se dood nadat sy liggaam in ‘n huis in Kaapstad gevind is. Linda Zwane, Die vise-president van SAFA, Linda Zwane, het tydens sy gedenkdiens hulde gebring aan die 25-jarige se toewyding, dissipline en prestasies en gesê hy het baie jongmense in die sport geïnspireer:
SAFA beskryf Jayden Adams se dood as ‘n groot verlies [KLANK]
ENG-ZwaneOnAdams