Skip to content

SABC-raad herhaal dringende oproep vir resolusie oor befondsingsmodel [KLANK]

# Die voorsitter van die SABC-raad, Khathutshelo Ramukumba, het oproepe vir dringende optrede oor die SABC-wetsontwerp herhaal, om die openbare uitsaaier se befondsingsmodel aan te pak. Ramukumba het in gesprek met SABC News beklemtoon al gaan die bedrywighede op korttermyn voort, is daar steeds onsekerheid oor langtermyn volhoubaarheid. Hy het die regering versoek om die wetsontwerp te finaliseer en die SABC se finansiële toekoms en openbare uitsaaimandaat te verseker:

ENG-RamukumbaOnBill