# Die Suid-Afrikaanse wynbedryf vra gesprekke met die Verenigde State om tariewe wat wynuitvoere raak, te spreek. Maryna Calow van Wines of South Africa sê die VSA is ‘n belangrike mark, met uitvoere ter waarde van byna 660-miljoen-rand. Sy het die dringendheid van die saak op SABC News beklemtoon en AGOA se rol in handel beklemtoon, met die VSA wat Suid-Afrika se vierde grootste wynuitvoerbestemming is:
SA wynindustrie vra gesprekke met VSA oor uitvoertariewe [KLANK]
ENG-CalowOnTafiffs