Skip to content

SA Weerdiens se lugvaartwebtuiste weer aanlyn na kuberaanval [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se lugvaartwebtuiste is weer aanlyn ná ʼn kuberaanval in Januarie wat die instelling se inligting- en kommunikasietegnologie-infrastruktuur geraak het. Die lugvaartbedryf het nou weer toegang tot noodsaaklike dienste soos belangrike internasionale weerkaarte, windkaarte, plaaslike en internasionale vlugdokumente en radarbeelde. Woordvoerder Oupa Segalwe sê ander produkte soos plaaslike weerkaarte en lugdrukkaarte ondergaan funksionaliteitstoetse en sal binnekort weer beskikbaar wees:

ENG OupaonAviationWebsite