# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingproduksie het met 4,3-persent in Mei gedaal in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik as gevolg van dalings in die voedsel en drank-, metaal- en hout- en papierbedrywe. Produksie het egter met 1,1-persent verbeter in vergelyking met April. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê verkope vir die drie maande tot Mei was 3,2-persent hoër, ondersteun deur sterk groei in die motorvoertuig- en chemiese bedrywe:
SA vervaardigingproduksie daal skerp met 4,3% in Mei met sleutelnywerhede wat verswak [KLANK]
ENG ClaassenOnMayManufacturing