# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Maart met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die vervaardiging van rubber- en plastiekprodukte, die petroleum- en chemiese sektor, asook elektriese masjinerie. Nicolai Claassen van Stats SA sê voedsel, drank en motorvervaardiging is van die sektore wat die ergste geraak is:
SA vervaardiging krimp weer met produsie wat met 0,8% in Maart afneem [KLANK]
ENG ClaassenOnMarchManufacturing