Skip to content

SA Toerismeraad daag De Lille se ontbinding van die raad as onwettige prosedure uit [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Toerismeraad sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se redes vir die ontbinding van die raad het die toets van goeie rede onder die Toerismewet gedruip. ‘n Voormalige raadslid, Lawson Naidoo, het aan die Parlement gesê die raad is die kans ontsê om op die minister se tweede brief te reageer. Hy het bedankings, skorsings en operasionele uitdagings aangehaal wat die kritieke kwartaallikse vergadering beïnvloed het:

ENG-NaidooOnDeLille